|

Pilot and Co-pilot, an introductory workshop for parents and kids The programme offers information on - The principals of flight - Aerobatic maneuvers and skills development - Air Law and regulations - Introductory flight Date: Saturday 3 November 2012 Venue: Vereeniging Airfield Time: 8:00 to 17:00 Cost R2 000 pp
Register before or on 1 October 2012 at 12:00
Contact 083 449 3378 for more information |
|
Events page: Airshow Safety Seminar held at Raasa |
|

VEREENIGIING. – Die Flight Training Services (FTS) by die Vereeniging Lughawe is tans een van Suid-Afrika se grootste bemarkbare produkte ter wêreld. Meer as 50 private-vlieglisensies is die afgelope jaar deur buitelandse studente by die vliegskool voltooi. Die grootste aantal studente is vanuit Egipte afkomstig en opleiding word in verskeie tipes enkelmotorige vastevlerkvliegtuie aangebied. Die eienaars, mnre. Kevern Brown en Graig Pearce, vlieg albei vir die Suid-Afrikaanse Lugdiens wat aan hulle die ideale geleentheid bied om die vliegskool in die buiteland te bemark. Die FTS-vliegskool in Vereeniging is ‘n satelliet-opleidingsgerief wat as gevolg van uitbreidings by die Grand Central-lughawe in Midrand ontwikkel het. Die vliegskool bied privaat-, kommersieël- en instrumentele vliegopleiding met ondersteunende teorie-modules aan. Skakel die vliegskool by 087 940 1643 vir meer besonderhede. Foto fts Die FTS-vliegskool by die Vereeniging Lughawe het die afgelope jaar vliegopleiding aan meer as 50 internasionale studente gegee. Mnr. Martin Pretorius is tans met sy vliegopleiding besig. Foto: Sarie van den Berg
|
|
|
|
|
<< Start < Prev 1 2 Next > End >>
|
|
Page 1 of 2 |