Gallery

Events Spotlight

Vaal Triangle
Community Upliftment Projects 2011

MARCH
Rotary River Festival at Stonehaven on Vaal
* Robbie Wessels and Watershed
* Raft Race
Entrance R100

SEPTEMBER

* Old Vaal Wheels at North-west University
* Airshow

NOVEMBER
Art Competition - more than R7 000 prizes to be won

DECEMBER
* Christmas Market
* Carols by Candlelight

www.rotaryrs.co.za

 

 

Newsletter

Subscribe to our Newsletter to be updated about events and news


Who's Online

We have 11 guests online

Assosiations

South Africa Powerflying Association Experimental Aircraft Association Disabled Aviation Association of South Africa Microlight Association of South Africa South African Gyro Plane Association Sport Aerobatic Club of South Africa Association of Virtual Aviation of South Africa Balloon and Airship Federation of South Africa South African Hang Gliding and Paragliding Association South African Model Aircraft Association Parachute Association of South Africa The Soaring Society of South Africa Airshow South Africa Aircraft Homebuilders Association of South Africa


Welcome to the Airshow Vereeniging Website

With our new website we aim to keep you informed and updated about the latest happenings and shows. Please feel free to contact us with any enquiries
FTS PDF Print E-mail

FTS

VEREENIGIING. – Die Flight Training Services  (FTS) by die Vereeniging Lughawe is tans een van Suid-Afrika se grootste bemarkbare produkte ter wêreld.
Meer as 50 private-vlieglisensies is die afgelope jaar deur buitelandse studente by die vliegskool voltooi. Die grootste aantal studente is vanuit Egipte afkomstig en opleiding word in verskeie tipes enkelmotorige vastevlerkvliegtuie aangebied.
Die eienaars, mnre. Kevern Brown en Graig Pearce, vlieg albei vir die Suid-Afrikaanse Lugdiens wat aan hulle die ideale geleentheid bied om die vliegskool in die buiteland te bemark.
Die FTS-vliegskool in Vereeniging is ‘n satelliet-opleidingsgerief wat as gevolg van uitbreidings by die Grand Central-lughawe in Midrand ontwikkel het.
Die vliegskool bied privaat-, kommersieël- en instrumentele vliegopleiding met ondersteunende teorie-modules aan.
Skakel die vliegskool by 087 940 1643 vir meer besonderhede.


Foto fts
Die FTS-vliegskool by die Vereeniging Lughawe het die afgelope jaar vliegopleiding aan meer as 50 internasionale studente gegee. Mnr. Martin Pretorius is tans met sy vliegopleiding besig. Foto: Sarie van den Berg

 
Gold Wings PDF Print E-mail

AERO CLUB SA HONOURS RAASA-EXECUTIVE MANAGER

 

 

 

 

 

 

 

 

 




Mr. Neil de Lange (left) received the Gold Wings Award for 10 years of dedication
towards the establishment of a sustainable environment for Sport Aviation in South
Africa. His achievements include the recovery of the Aero Club in 1996 from finan-
cial difficulties, the establishment of relationships with relevant national and inter-
national regulating bodies and the implementation of Raasa (an extended adminis-
tration organisation representing members in various legal sectors). From left: Jeff
Earl (AeCSA: Chairsperson) Colin Jordaan (CAA: Director), Stan Oliver (Raasa: Chair-
man) and Kevin Storie (AeCSA: Executive Manager).

 
Vliegsirkus PDF Print E-mail

 

Air Circus

Henley Aero Modellers
Saturday 6 and Sunday 7 November

Camping
Stalls
Beer garden

082 573 8003 

 
Suzuki2 PDF Print E-mail
 
Vereeniging Lughawe word aangewys as die kern-lughawe vir kunsvlug-ontwikkeling PDF Print E-mail

Die Vereeniging Lughawe is aangewys as die kern-lughawe vir kunsvlug-ontwikkeling in Suid-Afrika.
Die goeie nuus kom van mnr. Elton Bondi, 'n bekende in die lugvaart-kategorie.
Bondi en vlieeniers in die kunsvlug-arena is tans die gasheer van me. Valentina Drokina, internasionale kunsvlugkampioen wat onlangs vanuit Rusland, ingevoer is en tans opleiding aan vlieeniers by die lughawe gee.
Drokina spog daarmee dat die Suid-Afrikaanse vlieenier, Glen Dell, onder haar leiding die Red Bull Air Race in 2004 gewen het. Die Suid-Afrikaanse span het ook vroeer vanjaar, met haar kundige opleiding, 'n tweede plek tydens 'n wereldkragmeting in Amerika behaal. Drokina het reeds meer as 10 keer die wereld-kunsvlugkampioen-titel in Amerika en Europa onderskeidelik ingepalm.
Bondi vertel dat van die land se beste kunsvlugvlieeniers die lughawe as die ideale plek beskou waar die sport beoefen kan word; dit is sentraal tot Johannesburg gelee en toegerus met twee teeraanloopbane en Afgas.
"Ons oefen tans vir die Gauteng-streekskampioenskap wat op Sondag 22 Februarie by die lughawe gaan plaasvind. Ons sal praatjies aan die publiek lewer en werkswinkels hou waarin die dinamieka van die lugsport bespreek sal word," se Bondi.

Foto: Sarie van den Berg

Mnr. Elton Bondi en internasionale kampioen-afrigter, Valentina Drokina van Rusland, oefen tans weeksdae en naweke by die Vereeniging Lughawe in Roshnee ter voorbereiding van die Gauteng-streekskampioenskappe wat op 22 Februarie 2009 by die lughawe gaan plaasvind. Vlieeniers sal tydens die kampioenskap beskikbaar wees om belangstellendes te wys hoe die vliegtuie werk en verskeie werkswinkels sal aangebied word om die kuns te verduidelik. Die gemeenskap word genooi om naweke die lughawe te besoek en die kans te staan om van die land se beste vlieeniers in aksie te sien.

Registreer asseblief jou voorneme om 'n werkswinkel by te woon by 083 449 3378

 
<< Start < Prev 1 2 Next > End >>

Page 2 of 2